Huwelike

  • Reël asseblief ten minste een maand voor die tyd by die leraar.
  • Bespreek die kerk so gou moontlik by die kantoor, deur 'n vorm in te voltooi en 'n deposito te betaal.
  • U is welkom om u eie musiek, liedere en teksgedeelltes voor te stel. Die leraar en orrelis sal dit, indien moontlik gebruik.
  • U moet asseblief met u fotograaf reël dat daar geen bewegende mense of flitsligte tydens die erediensgedeelte is nie.
  • Indien u van kerse in u rangskikking gebruik maak moet u asseblief self sorg dat alle was wat gestort het na die tyd opgeruim word.
  • Gebruik asseblief slegs "streamers" of blomblare buite die kerkgebou. Indien confetti gebruik word, is die bruidspaar verantwoordelik vir die opruim daarvan.

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet