KRUISGENOOT
Die Kruisgenoot bevat inligting oor komende aktiwiteite van die gemeente en word Sondae uitgegee sowel as op ons facebook blad geplaas.
Kontak gerus kerkkantoor vir enige navrae.
Neem kennis agv die formaat dit nie meer per e-pos gestuur word nie.

Kon u die diens nie bywoon nie of wil u weer na die diens luister.
Neem kennis dat die leers groter as 30mb is.