Survivorkamp

Survivorkamp ('n kamp vir alle Gr 8 - 10's)

Die Survivorkamp word jaarliks aangebied deur die NG Kerk (Ring van PietPotgietersrus) en vind plaas op Badseloop Jeugkampterrein Suid van Mookgophong (Naboomspruit).
Dis ‘n Avontuur ervaring, waar jongmense deur dinge wat hul ervaar en doen, meer van hulself en hul talente leer?
Dis pret en leer sonder enige lesing en natuurlike besonderse worship geleenthede waar jy God kan ontdek!

Downloads:
(0 votes)

Date2026-05-19
File Size 1.55 MB
Download 1

(0 votes)

Die kamp is vir alle Gr 8 - 10's!
Ons het ook plek vir Personeel (groepleiers) - Matrieks en Studente

Date2026-05-19
File Size 994.45 KB
Download 0

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet