Oktober is gewoonlik die maand waarin elke gemeentelid sy dankbaarheid bewys deur 'n addisionele bydrae vir die werk van die Here te maak. Ons het baie om voor dankbaar te wees. Kom ons dank die Here deur die gee van ons 10de maand dankoffer.
U kan as volg bydrae:
EFT | Kontant
ABSA, Tjekrekening: 1220580128
Takkode: 632005
Koevertjies beskikbaar by die deure (Neem een, plaas u bydrae daarin en plaas in die kollektesakkie)
Betaal in by die kerkkantoor (Kaart Fasiliteit beskikbaar)