’n Kersboodskap wat ons help om die hart van Christus se geboorte opnuut te ontdek. Prop. Johan van Staden herinner ons dat God se lig in die wêreld kom om hoop, vrede en nuwe begin te bring.

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet                                  

Kaartmasjien

Kaart masjien 2026

Baie gemeentelede vra dat hulle offergawes op Sondae oggende met 'n kaart of selfoon wil betaal. Daar sal voortaan 'n kaart masjien by die hoofdeur van die kerk beskikbaar wees. U is dus welkom om dit te gebruik wanneer ons na die Erediens uitstap.