- Besonderhede
-
Kategorie: Oggenddiens
-
Datum: J-01-11
-
Trefslae: 389
-
Skrifgedeelte: 1 Samuel 7:2-12
-
Lengte: 40:32
’n Boodskap oor God se troue redding in tye van nood. Ds. Driaan Britz wys hoe Israel se verhaal ons herinner dat God sy volk nooit los nie, en hoe ons vandag Sy hulp en leiding met vertroue kan soek.
Besoek ons
Fisiese adres:
Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.
GPS Koördinate:
-25.679880719651972, 27.227240099585497
Plus Kode:
86CG+2V Rustenburg
what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)
https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet
Privaatheidsbeleid
Kaartmasjien

Baie gemeentelede vra dat hulle offergawes op Sondae oggende met 'n kaart of selfoon wil betaal. Daar sal voortaan 'n kaart masjien by die hoofdeur van die kerk beskikbaar wees. U is dus welkom om dit te gebruik wanneer ons na die Erediens uitstap.