BEGRAFNISSE:
- U moet self met die begrafnisondernemer reël vir die begrafnis.
- U is welkom om liedere of teksgedeeltes voor te stel. Die leraar sal dit, indien moontlik gebruik.
- U moet asseblief seker maak dat u dienswerker weet.
- Reël met die kantoor indien tee en toebroodjies bedien moet word.
- Indien u van kerse tydens diens gebruik maak moet u asseblief self sorg dat alle was wat gestort het na die tyd opgeruim word.