Gemeente Logo
- DIE HAND: God hou ons in Sy hande.
- DIE KRUIS: Jesus is ons Verlosser. Ons gemeente fokus op God.
- DIE FIGURE: Ons is 'n kerk vir gesinne.
- DIE STREPE: Ons moet brûe bou tussen ons en ander.

Fisiese adres:
Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.
GPS Koördinate:
-25.679880719651972, 27.227240099585497
Plus Kode:
86CG+2V Rustenburg
what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)
https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet