Jesus Leef en ons met Hom
'n Verduideliking / uiteensetting van die kerk se embleem:
- Sewe mens figure wat hande hou en ook aan die kruis (Jesus) vashou.
- Getal sewe in die som van die getalle drie en vier.
- Getal drie verwys na die Drie-enige God. Getal vier verwys na die vier windstreke wat die aarde en die hemel en die onbegryplike grootheid van God en Sy skepping voorstel.
- Die figure hou hande vas wat die eenheid en liefde van gelowiges as die liggaam van Christus op aarde voorstel.