Ds. Driaan Britz



2025-12-28 - Blydskap en Vreugde - Ds Driaan Britz

’n Uitnodiging om God se goedheid raak te sien, selfs wanneer ons worstel met vrae en verlange. Hierdie preek fokus op die blydskap wat groei wanneer ons God se dade onthou en Hom met ’n nederige hart nader.

2025-12-21 - My Verlosser - Ds. Driaan Britz

’n Diepgaande refleksie oor die lydende Dienaar en die prys van ons verlossing. Ds. Britz wys hoe Christus se offer ons identiteit, hoop en verhouding met God radikaal verander.

2025-12-14 - Die wiel draai - Ds. Driaan Britz

’n Boodskap oor God se reg en geregtigheid. Hierdie preek herinner ons dat menslike mag verbygaan, maar dat God se heerskappy standhou — en dat Sy volk altyd op Sy trou kan staatmaak.

2025-12-07 - God is genade - Ds. Driaan Britz

’n Troosvolle uitnodiging om God se genade en krag te ontdek. Ds. Britz verkondig die goeie nuus dat God sy volk versterk, dra en herstel, selfs wanneer ons moeg en oorweldig voel.

2025-11-30 - God red - Ds. Driaan Britz

2025-11-23 - God stop die maggryper - Ds. Driaan Britz

2025-11-16 - Kerssangdiens

Kerssangdiens was nie opgeneem nie.

2025-11-09 - Behoed ons tog Here - Ds. Driaan Britz

2025-11-02 - Laat ons die saak uitmaak - Ds. Driaan Britz

2025-10-26 - Jesus is lewe - Ds. Driaan Britz

2025-10-05 - Niks tot iets - Ds. Driaan Britz

2025-09-28 - Niks tot iets - Ds. Driaan Britz

2025-09-21 - Niks tot iets - Ds. Driaan Britz

2025-09-14 - Niks tot iets - Ds. Driaan Britz

2025-09-07 - Niks tot iets - Ds. Driaan Britz

2025-08-17 - Leef anders - Ds. Driaan Britz

2025-08-10 - Nog nie daar nie - Ds. Driaan Britz

2025-08-03 - Pas op! Pas op! - Ds. Driaan Britz

2025-07-27 - My plan – God se plan - Ds. Driaan Britz

2025-07-13 - Leef so - Ds. Driaan Britz

Info Sorry, unfortunately I didn't find any Reekse

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet