NG Rustenburg Suid Logo

Logo

Gemeente Logo

logo

  • DIE HAND: God hou ons in Sy hande.
  • DIE KRUIS: Jesus is ons Verlosser. Ons gemeente fokus op God.
  • DIE FIGURE: Ons is 'n kerk vir gesinne.
  • DIE STREPE: Ons moet brûe bou tussen ons en ander.

Besoek ons

Fisiese adres:

Hoek van Kerk- en Uniestraat, Rustenburg,0299.

GPS Koördinate:

-25.679880719651972, 27.227240099585497

Plus Kode:

  86CG+2V Rustenburg

what3words adres: (Elke 3 meter blok in die wêreld het 'n unieke what3words adres.)

https://w3w.co/kilts.happy.poet
///kilts.happy.poet