Slaan oor na hoofinhoud

ngrbsuid@gmail.com | +27 14 592 2419 | +27 71 436 0102

EmbleemJesus Leef en ons met Hom

'n Verduideliking / uiteensetting van die kerk se embleem:

  • Sewe mens figure wat hande hou en ook aan die kruis (Jesus) vashou.
  • Getal sewe in die som van die getalle drie en vier.
  • Getal drie verwys na die Drie-enige God. Getal vier verwys na die vier windstreke wat die aarde en die hemel en die onbegryplike grootheid van God en Sy skepping voorstel.
  • Die figure hou hande vas wat die eenheid en liefde van gelowiges as die liggaam van Christus op aarde voorstel.

 


Logo

Gemeente Logo

  • DIE HAND: God hou ons in Sy hande.
  • DIE KRUIS: Jesus is ons Verlosser. Ons gemeente fokus op God.
  • DIE FIGURE: Ons is 'n kerk vir gesinne.
  • DIE STREPE: Ons moet brûe bou tussen ons en ander.

 


Gedenk blaaie

 

60 jaar50 jaar40 Jaar
60 jaar gedenkblad