NUWE INTREKKERS:
BEGRAFNISSE:
- U moet self met die begrafnisondernemer reël vir die begrafnis.
- U is welkom om liedere of teksgedeeltes voor te stel. Die leraar sal dit, indien moontlik gebruik.
- U moet asseblief seker maak dat u dienswerker weet.
- Reël met die kantoor indien tee en toebroodjies bedien moet word.
- Indien u van kerse tydens diens gebruik maak moet u asseblief self sorg dat alle was wat gestort het na die tyd opgeruim word.
MUUR VAN HERINNERING:
Gun u geliefde 'n laaste rusplek in die muur van Herinnering wat geleë is op die kerk terrein. Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting.
HUWELIKE:
- Reël asseblief ten minste een maand voor die tyd by die leraar.
- Bespreek die kerk so gou moontlik by die kantoor, deur 'n vorm in te voltooi en 'n deposito te betaal.
- U is welkom om u eie musiek, liedere en teksgedeelltes voor te stel. Die leraar en orrelis sal dit, indien moontlik gebruik.
- U moet asseblief met u fotograaf reël dat daar geen bewegende mense of flitsligte tydens die erediensgedeelte is nie.
- Indien u van kerse in u rangskikking gebruik maak moet u asseblief self sorg dat alle was wat gestort het na die tyd opgeruim word.
- Gebruik asseblief slegs "streamers" of blomblare buite die kerkgebou. Indien confetti gebruik word, is die bruidspaar verantwoordelik vir die opruim daarvan.
TARIEWE:
Begrafnis
Predikant - R650.00 (as ondernemers nie betaal)
Koster - R400.00 (deel tussen koster en klank)
Orrelis - R450.00
Kerk - Nie Lidmaat - R1 500.00
Indien Econo Funerals - (Deel koster en klank)
Begrafnis / Troue
Lidmaat - gratis
Kerksaal
R3 000.00 per dag / R300.00 per uur
Koffiekamer
R1 300 per dag / R150.00 per uur
NWO (Blommeklub / Kleuterskole)
Half prys - R650.00 per dag / R75.00 per uur
Tafels / Stoele / Breekware
Sal bespreek word
NEEM KENNIS: Tariewe onderhewig aan hersiening.
Vir enige navrae oor tariewe kontak die kerkkantoor
BANK BESONDERHEDE:
ABSA Bank
Rekening Nommer: 1220580128